Vleisbedryf maak reg vir indaba
Landbouminister Calle Schlettwein stem saam oor die noodsaaklikheid dat rooivleisprodusente saam met ander partye in die waardeketting die bedryf se toekoms by ’n inklusiewe indaba bespreek.
Ronelle Rademeyer – Die Vleisraad van Namibië is besig om ’n gesprekdokument te finaliseer wat later vanjaar die grondslag sal vorm wanneer Namibiese produsente en ander belan
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie