Vleisuitvoer daal, so laat ons braai!
Dr. Wessel Lemmer, senior landbou-ekonoom by Absa en dr. Christo Joubert van die nasionale bemarkingsraad, verduidelik hoe die perfekte storm vir boere in Suid-Afrika Jan Alleman se braai-inkopiemandjie raak.
Wessel Lemmer en Christo Joubert - Vleispryse op produksievlak het buitengewoon baie gedaal, maar verbruikers sien nog nie laer pryse op winkelrakke nie. Die onlangse daling in ka
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie