Vloedwaarskuwing vir riviere

Gemeenskappe in vloedgeteisterde gebiede word gewaarsku om die nodige voorsorgmaatreëls te tref.
Francoise Steynberg
Francoise Steynberg – Die Hidrologiese Dienste van Namibië waarsku in hul vloedbulletin teen vloede in die streke Omusati, Oshana, Ohangwena, Kunene, Khomas, Omaheke en ||Kharas
...

Kommentaar

Republikein 2025-04-18

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer