• Tuisblad
  • Toerisme
  • Vlugte na Brittanje hervat volgende week: Suid-Afrikaanse ministerie van internasionale betrekkinge
Vlugte na Brittanje hervat volgende week: Suid-Afrikaanse ministerie van internasionale betrekkinge
Vlugte na Brittanje hervat volgende week: Suid-Afrikaanse ministerie van internasionale betrekkinge

Vlugte na Brittanje hervat volgende week: Suid-Afrikaanse ministerie van internasionale betrekkinge

Henriette Lamprecht
Volgens die jongste nuus van die Suid-Afrikaanse departement van internasionale betrekkinge gaan vlugte na Brittanje volgende week hervat word. Volgens die woordvoerder Clayson Monyela het die Britse Hoë Kommissariaat bevestig British Airways sal vanaf Dinsdag direkte vlugte na Suid-Afrika hervat, met die eerste vlug na London wat Woensdag vertrek. Volgens Monyela gaan Virgin Airlines ook voort om drie keer 'n week na Suid-Afrika te vlieg.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!