Voertuigverkope bly op afdraandepad
Die altesaam 1 220 nuwe voertuie wat verlede maand in Namibië verkoop is, is bykans 24% minder as in Junie 2016.
In die eerste ses maande van vanjaar is 6 832 nuwe voertuie verkoop, 2 085 of sowat 23,4% minder as in dieselfde halfjaar in 2016. Dit is die laagste syfer sedert 2012, sê IJG Securities in hul ontleding van die jongste syfers.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie