Voertuigverkope bly op steil afdraande
Jo-Maré Duddy – Altesaam 1 151 nuwe voertuie is in Februarie in Namibië verkoop.
Hoewel dit 241 of bykans 26,5% meer as die vorige maand is, is dit 14,9% minder as in Februarie 2016.
Ontleders meen die maand-op-maand-styging is buitengewoon en dat nuwe verkope vir die res van die jaar onder druk gaan bly.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie