Voet by Bahnhof gekry
Denver Kisting – ’n Voet is laat gister buite Rehoboth ontdek.
Hoofinsp. Kauna Shikwambi, ’n polisiewoordvoerder, het pas dié gruvonds bevestig.
Volgens haar is die liggaamsdeel nie ontbind nie.
Dit is vandag presies een maand sedert Avjhe Cheryl Ujaha (9) van haar ouerhuis in Katutura verdwyn het.
Haar erg verminkte lyk is twee dae later in ’n rivierloop in Windhoek gevind.
Die polisie het in daardie stadium in ’n verklaring gesê een van Avihe se voete, ’n gedeelte van haar arms, haar hande, haar ribbes, een dy en haar nek is soek.
Sy is onlangs sonder dié liggaamsdele begrawe.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie