Voetganger maak skokontdekking
Voetganger maak skokontdekking

Voetganger maak skokontdekking

Francoise Steynberg
'n Voetganger wat Sondagmiddag tussen Neudam en die Internasionale Lughawe Hosea Kutako gestap het, het 'n skokontdekking gemaak.

Volgens die Namibiese polisie se misdaadverslag het die voetganger omstreeks 12:00 op 'n dooie fetus afgekom wat in koerantpapier toegedraai en in plastieksakke gestop is.

Niemand is in hegtenis geneem nie en die ondersoek duur voort.

Kommentaar

Republikein 2025-04-28

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer