Volgende landsreu00ebn op pad
Volgende landsreu00ebn op pad

Volgende landsreën op pad

Ronelle Rademeyer
Vandag en môre kan Namibiërs hulle vir sonskynweer regmaak, maar teen Saterdag is dit weer uit met die sambrele wanneer die volgende stroom vogtige tropiese lug oor die land gaan inbeweeg vir nóg lekker landsreën. Volgens mnr. Odilo Kgobetsi, hoof- weervoorspeller by die weerkantoor in Windhoek, word buie Saterdag oor die noordelike dele van die land verwag en Sondag brei dit na die res van die land uit. Dié weerligfoto is deur André de Jager oos van Windhoek geneem.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!