Von Bach kry 10% water by

Terwyl sentrale damme broodnodige invloei gehad het, verskil weerkenners se voorspellings radikaal oor verdere reënvooruitsigte vir 2019.
Elvira Hattingh
Twee van die drie damme wat sentraal-Namibië van water voorsien, het water bygekry nadat goeie reënbuie kort voor Nuwejaar in hul opvangsgebiede voorgekom het. Die Von Bachdam se
...

Kommentaar

Republikein 2025-04-09

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer