Voorsitter van Gobabis se bestuurskomitee sterf aan Covid
Voorsitter van Gobabis se bestuurskomitee sterf aan Covid

Voorsitter van Gobabis se bestuurskomitee sterf aan Covid

Henriette Lamprecht
Die voorsitter van die Gobabis-munisipaliteit se bestuurskomitee, mnr. De Waal Louw, is Woensdag aan Covid-19 dood. Die dorp se burgermeester, me. Elvire Theron, raadslede en kollegas het Louw se dood as 'n reuse verlies vir die dorp beskryf en gesê hy was iemand wat sy lewe aan die ontwikkeling van die gemeenskap gewy het.

Louw, wat ook 'n sakeman was, is beskryf as iemand wat daartoe verbind was om Gobabis as die juweel van die Ooste te verander. - Nampa

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!