Vrede die boodskap op Vrouedag mu00f4re
Vrede die boodskap op Vrouedag mu00f4re

Vrede die boodskap op Vrouedag môre

Estelle de Bruyn
Estelle de Bruyn - Die adjunkminister van geslagsgelykheid en kinderwelsyn, me. Lucia Witbooi, het in die Nasionale Vergadering by wyse van ‘n ministeriële verklaring kennis gegee dat Internasionale Vrouedag op 8 Maart in al 14 steke van Namibië gevier sal word.
Die hoofbyeenkoms sal op Katima Mulilo plaasvind waar die minister van geslagsgelykheid en kinderwelsyn, me. Doreen Sioka, die hoofspreker by die geleentheid sal wees.
Die tema wat vanjaar vir Internasionale Vrouedag gekies is, is: “Van vrede in die huis, tot vrede in Namibië. Plaas druk vir vooruitgang.”

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!