Vredebewaarders sterf in DRK
Vredebewaarders sterf in DRK

Vredebewaarders sterf in DRK

NAMPA
Lede van die Tanzaniese weermag dra die kis van 'n Tanzaniese vredebewaarder die naweek by die Ukonga lugmagbasis in Dar es Salaam. Altesaam 14 Tanzaniese vredesbewaarders is op 7 Desember dood en 53 beseer in die Noord-Kivu-provinsie van die Demokratiese Republiek van Kongo tpe hulle deur vermeende Ugandese rebelle aangeval is. Hierdie aanval is die bloedigste teen magte van die Verenigde Nasies sedert die dood van 24 Pakistaanse vredesbewaarders in Somalië in Junie 1993. Foto Nampa/AFP

Kommentaar

Republikein 2024-11-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 34° Rundu: 21° | 36° Eenhana: 24° | 37° Oshakati: 24° | 35° Ruacana: 22° | 37° Tsumeb: 22° | 35° Otjiwarongo: 21° | 32° Omaruru: 21° | 36° Windhoek: 21° | 31° Gobabis: 22° | 33° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 17° Walvis Bay: 14° | 22° Rehoboth: 22° | 34° Mariental: 23° | 37° Keetmanshoop: 20° | 37° Aranos: 24° | 37° Lüderitz: 13° | 24° Ariamsvlei: 20° | 36° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 27° Gaborone: 19° | 35° Lubumbashi: 17° | 33° Mbabane: 17° | 34° Maseru: 17° | 32° Antananarivo: 17° | 30° Lilongwe: 22° | 32° Maputo: 21° | 35° Windhoek: 21° | 31° Cape Town: 16° | 21° Durban: 21° | 28° Johannesburg: 19° | 30° Dar es Salaam: 25° | 32° Lusaka: 20° | 31° Harare: 19° | 32° #REF! #REF!