'Vriende van Katrina' staan bakhand

'n Pleidooi, oënskynlik om 'n eertydse minister finansieel by te staan nadat sy aan korrupsie skuldig bevind is, is in omstredenheid gedompel.
Denver Kisting
“Wanneer 'n mens aan strafregtelike oortredings soos korrupsie skuldig bevind word, moet jy self boet vir jou sondes en nie die publiek vra om vir jou hofsake te betaal nie.” – me. Jennifer van den Heever, PDM-leier

Kommentaar

Republikein 2025-04-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer