Vry Teek gee nog nie bes

Die slordige polisieondersoek in ’n destydse hoëprofielverkragtingondersoek was gister opnuut onder skoot.
Denver Kisting
Denver Kisting – Ofskoon geregtigheid gister in sy eie woorde in die hemel én op aarde geseëvier het, beplan oudregter Pio Teek (71) nie om ’n siviele eis teen die staat te l
...

Kommentaar

Republikein 2025-04-07

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer