Vryheidsvegter word 100

Yandi Du Plessis
Omring deur sy gesin het hy ’n eeu op dié aarde gevier. Mnr. Titus Kapembe sê hy kan nie sy geluk beskryf om met soveel lewensjare geseënd te wees en steeds sonder hulp te kan lees, aantrek en loop nie. En om sy 100ste verjaardag as ’n vrye en trotse Namibiër te vier. Kapembe, wat ’n rol gespeel het in Namibië se onafhanklikheidstryd, het op 7 Januarie 100 jaar oud geword. In ’n stadium het hy meer as 50 gesinne uit Angola gehuisves in sy huis in Iikokola in die Omusatistreek. Kapembe was tydens die vryheidsoorlog by strategiese beplanning betrokke en het ook die Christelike evangelie verkondig.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!