Vuilspel in Shoprite/Nafau-staking beweer
Ondanks ’n vorige hofbesluit in hul guns, is die vakbond se dispuut met die winkelgroep ver van beklink.
Augetto Graig – Beskuldigings van vuilspel aan beide kante sal volgende Dinsdag in die hof draai, wanneer prokureurs vir Shoprite en die Namibiese Unie vir Voedsel- en Verwante
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie