Vyf dood in aanval op VN-span
Vyf dood in aanval op VN-span

Vyf dood in aanval op VN-span

Nigerië
Estelle de Bruyn
Drie Nigeriërs en 'n burger van Kameroen is onder vyf mense wat dood is toe gewapende mans op 'n span van die Verenigde Nasies (VN) op die grens tussen die twee lande losgebrand het.

Die voorval het volgens die VN se kantoor in Wes-Afrika Dinsdag in die Hosere Jongbi-gebied na aan Kontcha in die noorde van Kameroen plaasgevind. Ver­skeie mense is in die aanval gewond.

Die VN-span was besig om die byna 2 000 kilometer lange grens tussen Nigerië en Kameroen af te baken, wat in die verlede 'n bron van spanning tussen die twee ­lande was.

 - Nampa/AFP

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!