Vyf landelike klinieke kry sonpanele

Die gebruik van sonkrag oorkom die uitdagings van elektrisiteitsvoorsiening én verbeter die gehalte van gesondheidsdienste.
Die Ontwikkelingsprogram van die Verenigde Nasies (UNDP) in Namibië het in samewerking met die Globale Fonds en die ministerie van gesondheid en maatskaplike dienste vyf landelike
...

Kommentaar

Republikein 2025-04-08

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer