Vyf slimkoppe wen Cambridge-pryse
Vyf slimkoppe wen Cambridge-pryse

Vyf slimkoppe wen Cambridge-pryse

Dani Booysen
Tydens die aankondiging van eksamenuitslae vanoggend is die volgende wenners van Cambridge-beurse vir die graad 12-eksamens op hoër vlak (NSSCH) aangekondig.
By hulle in die foto is die minister van onderwys, kuns en kultuur, me. Katrina Hanse Himarwa, en die direkteur van eksamens, mnr. Cavin Nyambe.
• Renate Potgier (Walvisbaai Private Hoërskool) – beste nasionale gemiddeld, N$2 000
• Tsengelmaa Sundui (St. Paul’s College) – dogter met beste gemiddeld in ses NSSCH vakke, N$1 200
• Blessing Chizengeya (St. Boniface College) – seun met beste gemiddeld in ses NSSCH vakke, N$1 200
• Juan-Mari Hanekom (WHS) – dogter met beste gemiddeld in vyf NSSCH vakke, N$1 200
• Josua van Tonder (St. Paul’s College) – seun met beste gemiddeld in vyf NSSCH vakke, N$1 200
Lees meer oor hierdie en ander slimkoppe in môre se Republikein.
Foto: Yochanaan Coetzee

Kommentaar

Republikein 2024-11-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 34° Rundu: 21° | 36° Eenhana: 24° | 37° Oshakati: 24° | 35° Ruacana: 22° | 37° Tsumeb: 22° | 35° Otjiwarongo: 21° | 32° Omaruru: 21° | 36° Windhoek: 21° | 31° Gobabis: 22° | 33° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 17° Walvis Bay: 14° | 22° Rehoboth: 22° | 34° Mariental: 23° | 37° Keetmanshoop: 20° | 37° Aranos: 24° | 37° Lüderitz: 13° | 24° Ariamsvlei: 20° | 36° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 27° Gaborone: 19° | 35° Lubumbashi: 17° | 33° Mbabane: 17° | 34° Maseru: 17° | 32° Antananarivo: 17° | 30° Lilongwe: 22° | 32° Maputo: 21° | 35° Windhoek: 21° | 31° Cape Town: 16° | 21° Durban: 21° | 28° Johannesburg: 19° | 30° Dar es Salaam: 25° | 32° Lusaka: 20° | 31° Harare: 19° | 32° #REF! #REF!