Vyf uit vyf vir meesterspan
Vyf uit vyf vir meesterspan

Vyf uit vyf vir meesterspan

Die Namibiese meestersvroue het al hul wedstryde gewen toe hulle onlangs aan die jaarlikse interprovinsiale hokkie­toernooi in Johannesburg deelgeneem het. Die Namibiërs het vyf opeenvolgende wedstryde teen Noordwes (6-0), Wesrand (2-0), Mpumulanga (4-0), Oos-Gauteng B (5-2) en die Oostelike Provinsie Legends (1-0) behaal. Bianca Muller was die span se voorste doelskieter. Die span bedank Powerade en Geneva Events vir hul borgskappe wat die toer help moontlik maak het. Voor van links sit Bianca Muller, Maike Prickett, Mandi du Preez, Irene Handura, Andrea Grögli, Natasha Bassingthwaighte en Maggy Barnard. Die agterste ry is Yolande Fourie, Sumari Jans, Dee Bidoli, Maureen Isaacs, Silke Pennefather, Denené de Wet en Tracy Ludwig.

Foto verskaf

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!