Vyf vas ná gewapende roof op Oranje
Drie Namibiese en twee Angolese mans moet weer op 12 November in die landdroshof op Noordoewer op klagte van gewapende roof verskyn.
Ronelle Rademeyer – Wat vir vier families van Pretoria ’n onvergeetlike ekspedisie saam met hulle kinders op die Oranjerivier moes wees, het ’n nagmerrie geword toe agt tot t
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie