Waar 'n rokie trek . . .
. . . Braai 'n vleisie en kuier mense gesellig saam. Kinders van inwoners van die Oude Rust-tehuis in Windhoek het die afgelope Vrydag saam met die oord se bestuur en ondersteuners 'n Kersfeesbraai aangebied. Honderde mense het meegemaak, ook trosse kleinkinders. Mnr. NP du Plessis bedank elkeen wat die sukses van die geleentheid verseker het.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie