'Waarvoor betaal ons?'
“Ná 7 maande en vele oproepe na Windhoek-munisipaliteit lyk dit so op die sypaadjie in Erosweg.” Ontvang op WhatsApp op 11 April 2020. Volgens 'n ander leser wat op 14 Mei 'n foto van dieselfde gevaarlike onooglikheid ingestuur het, is die gat reeds byna 'n jaar lank onopgevul. Die leser wil weet: “Waarvoor betaal ons?”
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie