WAP skenk vir Bybels
WAP skenk vir Bybels

WAP skenk vir Bybels

Die Windhoek Afrikaanse Privaatskool (WAP) het geld aan die Bybelgenootskap van Namibië oorhandig wat tydens 'n muntlegging ingesamel is. Dié insameling is deur die laerskool se kultuurmonitors georganiseer. WAP is reeds die afgelope agt jaar 'n getroue ondersteuner van die Bybelgenootskap se muntleggingprojek. Op die foto verskyn van links me. Jo-Anne Dodds (onderwyser), Samantha Smith, me. Esme Lubbe (Bygelgenootskap), Kayla de Wee, Marlotte Crouse en me. Mariëtte Jurgens (onderwyser).

Kommentaar

Republikein 2024-11-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!