Wat jy saai sal jy maai
/AWEBAHE JOHANNES //HOESEB SKRYF:
Geen mens wil 'n oorlas wees
Geeneen wil afhanklik wees
Dis soms egter onvermydelik
Onbetwisbaar asook duidelik
As die gehoor swak word
As die sig ook swak word
As liggaamskragte taan
Brein se denk stil staan
'n Oue van dae moet op andere steun
'n Oue van dae moet op andere leun
As jy regverdigheid laat geskied
Weldoeners sal jou hulp aanbied
Geen mens wil 'n oorlas wees
Geeneen wil afhanklik wees
Dis soms egter onvermydelik
Onbetwisbaar asook duidelik
As die gehoor swak word
As die sig ook swak word
As liggaamskragte taan
Brein se denk stil staan
'n Oue van dae moet op andere steun
'n Oue van dae moet op andere leun
As jy regverdigheid laat geskied
Weldoeners sal jou hulp aanbied
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie