Wat koop mense wat polonie geëet het nou?

Kaas, eiers en sardyne – dís die produkte wat waarskynlik nou baie goed gaan verkoop in dié tyd dat mense skepties oor polonie en ander koue vleise weens die listeriose-epidemie is.
Woordvoerders van winkelgroepe sê dis nog ’n bietjie vroeg om geldwaardes te gee van hoe mense se koopgewoontes verander het sedert die nuus verlede week dat tekens van listerio
...

Kommentaar

Republikein 2025-04-29

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer