Water bly skaars
Water bly skaars

Water bly skaars

Estelle de Bruyn
Somaliese meisies drink verpakte water by 'n skool in Mogadisjoe, die hoofstad van Somalië. Ongeveer 600 miljoen kinders, of een uit elke vier kinders wêreldwyd, sal volgens die Verenigde Nasies (VN) teen 2040 in gebiede met uiters beperkte waterbronne woon. Dit blyk uit 'n verslag wat die VN se kinderfonds (Unicef) op Wêreldwaterdag bekend gestel het. Volgens die verslag sterf meer as 800 kinders jonger as vyf jaar daagliks weens diaree wat verband hou met onvoldoende water, sanitasie en higiëne. Foto Nampa/Xinhua

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!