WB Cash Bonanza se wenners
WB Cash Bonanza se wenners

WB Cash Bonanza se wenners

Tanja Bause
Ná 17 weke en meer as 4 miljoen in­skrywings het die WB Cash Bonanza van N$1,23 miljoen sy hoogtepunt bereik tydens 'n trekking in die NBC se TV-ateljees.

Me. Lucia Imalwa het die eerste prys van N$246 000 gewen. Mnr. Fille­mon Halukolo en me. Wilma van Reen is onderskeidelik met N$123 000 en N$12 300 huis toe.

Die tien finaliste moes elk 'n genommerde bal kies. Die nommers het ooreengestem met dié op tien bokse wat elk 'n kontantprys bevat het. In sewe van die bokse was N$1 230 en in die ander die drie hoofpryse.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!