WB wys tien finaliste aan
WB wys tien finaliste aan

WB wys tien finaliste aan

Tanja Bause
Die tien finaliste in vanjaar se WB Cash Bonanza is aangewys. Die promosie het vir die afgelope drie maande by die 42 WB-takke in die land plaasgevind en 'n totaal van N$1,23 miljoen sal weggegee word. Die finale trekking sal in die volgende paar weke geskied. Die finaliste is M.N. Shigwedha (00147654), L. Imalwa (00106876), F. Halukolo (00152730), P.M. Muvangua (00082505), L. David (0088841), W. van Reën (0004073), J. van Rooi (00067204), E. Makina­ (00138672), L.M. Mooin (00126984) en K. Thoman (00106362). Me. Shahida van Zyl (foto) het die tien finaliste uit 700 koopstrokies getrek. Foto Tanja Bause

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!