Weakley, Van Zijl voorste senior skutters by Vegkop
Boogskiet
Die nasionale program vir boogskiet in skole (NASP) het Saterdag sy tweede kompetisie vir 2021 suksesvol by Windhoek Hoërskool se Vegkopstadion gehou.
Twaalf skole is deur 122 boogskutters verteenwoordig, wat geesdriftig die dag met twee kolskootrondes en een rondte in die 3D-afdeling gepak het.
Die voorste uitslae vir die dag:
KOLSKOOTRONDES
Junior seuns: 1 Wynand Olivier (Privaatskool Moria), 2 Gustav Holz, 3 Alejandro Gillmer (beide van Pro-Ed Akademie).
Junior meisies: 1 Anneré Wamback (Berg-Op Akademie), 2 Danya Laas (Pro-Ed), 3 Chané Janse van Rensburg (Moria).
Senior seuns: 1 Jannie Booysen (Privaatskool Elnatan), 2 Burton Weakley (WHS), 3 Jean Cronjé (Moria).
Senior meisies: 1 Alyssa van Zijl (Pro-Ed), 2 Kyra Nghishekwa (St. Paul’s College), 3 Penny Campbell (Elnatan).
3D-AFDELING
Junior seuns: 1 Wynand Olivier (Moria), 2 Gustav Holz (Pro-Ed), 3 Luke Estrela (St. Paul’s).
Junior meisies: 1 Anneré Wamback (Berg-Op), 2 Danya Laas (Pro-Ed), 3 Lianie van Zyl (Danie Joubert Gekombineerde Skool).
Senior seuns: 1 Burton Weakley (WHS), 2 Jannie Booysen (Elnatan), 3 Jean Cronjé (Moria).
Senior meisies: 1 Penny Campbell (Elnatan), 2 Michelle Visagie (Danie Joubert), 3 Alyssa van Zijl (Pro-Ed).
ALGEHEEL
Junior seuns: 1 Wynand Olivier (Moria), 2 Gustav Holz, 3 Alejandro Gillmer (beide Pro-Ed).
Junior meisies: 1 Anneré Wamback (Berg-Op), 2 Danya Laas (Pro-Ed), 3 Lianie van Zyl (Danie Joubert).
Senior seuns: 1 Burton Weakley (WHS), 2 Jannie Booysen (Elnatan), 3 Jean Cronje (Moria).
Senior meisies: 1 Alyssa van Zijl (Pro-Ed), 2 Penny Campbell (Elnatan), 3 Michelle Visagie (Danie Joubert).
Die uitslae van die volwassenes wat saam geskiet het:
Vroue: 1 Anja van Watzdorf, 2 Ronelle Raes, 3 Carine Kruger.
Mans: 1 Johan Raes, 2 Christie van Niekerk, 3 Avelino Jose.
Windhoek Hoërskool bedank die skole, ouers en deelnemers wat gehelp het om die byeenkoms ’n sukses te maak. Die Basiese Boogskutinstrukteurs word vir hul tyd en moeite bedank wat almal se veliligheid verseker het.
• NASP sal weens Covid-19-maatreëls nie in Meimaand die Afrika-toernooi kan aanbied nie.
“Ons wil graag hê al die lande moet deelneem en die enigste manier hoe ons kan hoop om dit reg te kry, is om dié kompetisie tot Desember 2021 uit te stel. Ons sal die Namibiese spanne op 11 September tydens die nasionale NASP-kampioenskap saamstel, naamlik die nasionale span en ’n ontwikkelingspan,” het organiseerders in ’n verklaring gesê.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie