Wedvlugte bly kompeterend
Resiesduiwe
Die Windhoek Resiesduifklub het die afgelope naweek 'n wedvlug oor 501 kilometer vanaf Narubis gehou.
Charl Visser se wenduif in die jaaroud afdeling het 'n gemiddelde spoed van 1150 m/minuut gehandhaaf. In die ope afdeling het Hennie Maré se wenduif 'n gemiddelde snelheid van 1192 m/minuut behaal.
Die plekke vanaf Narubis is soos volg behaal:
JAAROUD
1 C&A Visser 2
2 C&A Visser 2
3 Jan Balt 1
4 M&B van Zyl 1
5 Leon Hokke 2
6 Hennie Maré 1
7 Jan Balt 1
8 Kok Lofts
9 DJ Loft 1
10 Leon Hokke 2
OPE
1 Hennie Maré 1
2 PW-Riverfoods 2
3 C&A Visser 1
4 Jan Balt 2
5 Jan Balt 2
6 PW-Riverfoods 1
7 Nollie de Villiers 2
8 M&B van Zyl 1
9 WC Loft 1
10 PW-Riverfoods 2
• Die Windhoek-klub het die vorige naweek 'n wedvlug oor 474 kilometer vanaf Seeheim gehou.
Jan Balt se jaaroud wenduif het 'n gemiddelde spoed van 1197 meter per minuut gehandhaaf. In die ope afdeling het die Taljaards se wenduif 'n gemiddeld van 1196 m/minuut opgestel.
Die topvyf plekke vanaf Seeheim is soos volg behaal:
JAAROUD
1 Jan Balt 2
2 M&B van Zyl 2
3 M&B van Zyl 2
4 M&B van Zyl 2
5 Grundeling Hokke 1
OPE
1 JOAC Loft 1
2 Hennie Maré 1
3 Hennie Maré 2
4 Hennie Maré 1
5 Hennie Maré 2
• Die volgende wedvlug is komende Saterdag weer vanaf Keetmanshoop (450 km) en klublede hoop om beter as in die vorige wedvlug te presteer.
Belangstellendes kan op die webblad www.wrdknam.com op die hoogte van die klub se bedrywighede bly.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie