Weer, Dinsdag 1 Desember 2020
Binneland: Sonnig en warm tot baie warm in die ||Kharasstreek, elders gedeeltelik bewolk en baie warm tot bloedig warm, met enkele tot geïsoleerde donderstorms in die Noordooste, op plekke. ‘n Vars tot sterk suidelike tot westelike wind sal oor die binneland waai, met uitsondering van die Noordooste.
Kus: Gedeeltelik bewolk en koel, met miskolle oornag.
Getye by Walvisbaai: L 09:34 H 15:53 L 21:55
WINDHOEK 19° 35°
RUNDU 18° 33°
OSHAKATI 21° 37°
GOBABIS 20° 37°
MARIENTAL 16° 35°
KEETMANSHOOP 12° 31°
WALVISBAAI 13° 23°
LUANDA 23° 30°
JOHANNESBURG 15° 26°
KAAPSTAD 14° 21°
Kus: Gedeeltelik bewolk en koel, met miskolle oornag.
Getye by Walvisbaai: L 09:34 H 15:53 L 21:55
WINDHOEK 19° 35°
RUNDU 18° 33°
OSHAKATI 21° 37°
GOBABIS 20° 37°
MARIENTAL 16° 35°
KEETMANSHOOP 12° 31°
WALVISBAAI 13° 23°
LUANDA 23° 30°
JOHANNESBURG 15° 26°
KAAPSTAD 14° 21°
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie