Weer vir 11 Januarie 2022
WEERWAAK: Swaar neersale sal vir die res van die week op plekke in die verre noordooste voorkom.
BINNELAND: Sonnig en baie tot bloedig warm oor die westelike helfte van die binneland, andersins gedeeltelik bewolk en bloedig warm, maar warm in die Zambezi-streek met 'n paar tot geïsoleerde donderbuie in die Ooste. 'n Sterk suidwestelike wind sal oor die westelike helfte van die binneland voorkom.
KUS: Gedeeltelik bewolk en koel tot warm.
GETYE BY WALVISBAAI: L: 04:09 H: 10:50 L: 17:24
GOBABIS 16° 34°gedeeltelik bewolk
KATIMA MULILO 18° 26°donderstorms
KEETMANSHOOP 16° 32°sonnig
MARIENTAL 21° 38°sonnig
OPUWO 18° 37°gedeeltelik bewolk
OSHAKATI 22° 37°gedeeltelik bewolk
RUNDU 18° 33°gedeeltelik bewolk
WALVISBAAI 16° 25°gedeeltelik bewolk
WINDHOEK 16° 32°meestal sonnig
KAAPSTAD1724gedeeltelik bewolk
LUANDA2229gedeeltelik bewolk
JOHANNESBURG1526verspreide donderbuie

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie