Weer vir 14 Desember 2021
WEERWAAK: Koeler lug word Woensdag en Donderdag in die ||Kharasstreek verwag.
BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en baie tot bloedig warm met 'n enkele tot geïsoleerde donderbuie in die noorde, ooste en die verre suidweste, andersins sonnig en baie warm tot bloedig warm. 'n Sterk suidwestewind sal oor die suidelike helfte van die binneland en die weste voorkom.
KUS: Gedeeltelik bewolk en koel tot warm. 'n Paar ligte buie kan oor die sentrale en suidelike kusgebiede voorkom.
GETYE BY WALVISBAAI: L 06:21 H 12:46 L 19:03
GOBABIS 18° 36°
KATIMA MULILO 20° 32°
KEETMANSHOOP 19° 35°
MARIENTAL 22° 40°
OPUWO 21° 34°
OSHAKATI 20° 32°
RUNDU 22° 32°
WALVISBAAI 15° 25°
WINDHOEK 16° 34°

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie