Weer vir 18 Januarie 2022
Weer vir 18 Januarie 2022

Weer vir 18 Januarie 2022

Ronelle Rademeyer
WEERWAAK: Wydverspreide donderbuie sal in Khomas, Hardap en Otjozondjupa voorkom. Woensdag sal dit na Kunene en Erongo uitbrei. Tref asseblief die nodige voorsorg.

BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm met geïsoleerde donderbuie, maar wydverspreid in Khomas, Hardap en Otjozondjupa.

KUS: Bewolk en koel tot warm met buie langs die sentrale en suidelike kus.

GETYE BY WALVISBAAI: L 09:44 H 15:59 L 21:57

GOBABIS 19° 36° Gedeeltelik bewolk

KATIMA MULILO 19° 31° Gedeeltelik bewolk

KEETMANSHOOP 22° 30° Gedeeltelik bewolk

MARIENTAL 25° 35° Gedeetelike bewolk met donderbuie

OPUWO 20° 32° Gedeetelik bewolk

OSHAKATI 20° 35° Gedeeltelik bewolk

RUNDU 21° 30°Gedeeltelik bewolk

WALVISBAAI 18° 28° Bewolk met buie

WINDHOEK 15° 29° Gedeetelik bewolk met donderbuie

LUANDA 21° 28° Gedeeltelik bewolk

JOHANNESBURG 12° 23°Gedeeltelik bewolk met donderbuie

KAAPSTAD 15° 23° Gedeeltelik bewolk met buie

Kommentaar

Republikein 2024-11-26

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 19° | 33° Rundu: 23° | 39° Eenhana: 24° | 36° Oshakati: 23° | 35° Ruacana: 21° | 36° Tsumeb: 25° | 37° Otjiwarongo: 19° | 34° Omaruru: 17° | 34° Windhoek: 18° | 32° Gobabis: 19° | 32° Henties Bay: 14° | 18° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 17° | 30° Mariental: 13° | 29° Keetmanshoop: 9° | 28° Aranos: 16° | 30° Lüderitz: 13° | 28° Ariamsvlei: 10° | 27° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 24° | 25° Gaborone: 22° | 37° Lubumbashi: 17° | 26° Mbabane: 16° | 35° Maseru: 13° | 26° Antananarivo: 16° | 29° Lilongwe: 22° | 34° Maputo: 21° | 41° Windhoek: 18° | 32° Cape Town: 15° | 19° Durban: 16° | 22° Johannesburg: 18° | 29° Dar es Salaam: 25° | 32° Lusaka: 19° | 29° Harare: 17° | 25° #REF! #REF!