Weer vir 20 Desember 2021
WEERWAAK: Hewige buie sal voortduur in Otjozondjupa en Omaheke. Kitsvloede kan voorkom.
BINNELAND: Sonnig en warm oor die westelike helfte van die land. Elders sal dit gedeeltelik bewolk en baie warm wees met enkele donderbuie, maar geïsoleerd tot wydverspreid in Otjozondjupa en Omaheke.
KUS: Gedeeltelik bewolk en koel tot matig.
GETYE BY WALVISBAAI: L 09:51 H 16:08 L 22:08
VOORUITSIGTE
GOBABIS 16° 28° Reën
KATIMA MULILO 18° 28° Reën
KEETMANSHOOP 18° 35° Sonnig
MARIENTAL 24° 39° Sonnig
OPUWO 20° 36° Sonnig
OSHAKATI 20° 36° Sonnig
RUNDU 18° 35° Reën
WALVISBAAI 12° 23° Gedeeltelik bewolk
WINDHOEK 12° 33° Gedeeltelik bewolk
JOHANNESBURG 12° 23° Bewolk met reën
KAAPSTAD 14° 30° Gedeetelike bewolk

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie