Weer vir 21 Februarie 2022
Weer vir 21 Februarie 2022

Weer vir 21 Februarie 2022

Ronelle Rademeyer
WEERWAAK: Hewige buite word Dinsdag op plekke in die Kunene- en Omusatistreek verwag. Tref die nodige voorsorg.

BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en baie warm tot bloedig warm in die Suide, maar elders sal dit gedeeltelik bewolk en baie warm wees met enkele tot verspreide donderbuie in die Kunenestreek.

KUS: Gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm met buie langs die noordelike en sentrale kus.

GETYE BY WALVISBAAI: H 06:16 L 12:19 H 18:37

VOORUITSIGTE

WINDHOEK 16° 31° Gedeeltelik bewolk

RUNDU 18° 35° Gedeeltelik bewolk

OSHAKATI 19° 34° Gedeeltelik bewolk

GOBABIS 18° 33° Gedeeltelik bewolk

MARIENTAL 24° 38° Gedeetelik bewolk

KEETMANSHOOP 19° 36° Gedeeltelik bewolk

WALVISBAAI 16° 27° Gedeeltelik bewolk met buie

LUANDA 23° 30° Gedeeltelik bewolk

JOHANNESBURG 15° 28° Gedeeltelik bewolk met buie in die aand

KAAPSTAD 15° 24° Gedeeltelik bewolk

Kommentaar

Republikein 2024-11-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!