Weer vir 28 Februrie 2022
Weer vir 28 Februrie 2022

Weer vir 28 Februrie 2022

Ronelle Rademeyer
WEERWAAK: Hoë-energie tropiese vog mag tot beduidende neerslae in die Zambezi en twee Kavangostreke lei en oor die naweek na Ohangwena uitbrei.

BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en baie warm in die verre weste. Elders sal dit gedeeltelik bewolk en warm wees met enkele tot geïsoleerde donderbuie, maar wydverspreid in Zambezi en die Kavangostreke.

KUS: Gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm.

GETYE BY WALVISBAAI: L 05:52 H 12:22 L 18:46

GOBABIS 16° 35° Gedeeltelik bewolk

KATIMA MULILO 19° 35° Bewolk met swaar neerslae

KEETMANSHOOP 18° 33° Gedeeltelik bewolk

MARIENTAL 26° 41° Gedeeltelik bewolk

OPUWO 20° 32° Gedeeltelik bewolk

OSHAKATI 20° 35° Gedeeltelik bewolk

RUNDU 18° 32° Bewolk met swaar neerslae

WALVISBAAI 15° 28° Gedeeltelik bewolk

WINDHOEK 18° 32° Gedeeltelik bewolk

JOHANNESBURG 15° 27° Gedeeltelik bewolk met donderbuie

KAAPSTAD 17° 26° Mis in oggend, gedeeltelik bewolk

LUANDA 23° 29° Gedeeltelik bewolk met verspreide donderbuie

Kommentaar

Republikein 2024-11-25

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 19° | 32° Rundu: 19° | 36° Eenhana: 20° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 23° | 36° Tsumeb: 22° | 34° Otjiwarongo: 21° | 33° Omaruru: 20° | 35° Windhoek: 21° | 33° Gobabis: 23° | 33° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 14° | 17° Walvis Bay: 14° | 22° Rehoboth: 23° | 34° Mariental: 20° | 36° Keetmanshoop: 13° | 32° Aranos: 22° | 36° Lüderitz: 15° | 23° Ariamsvlei: 14° | 32° Oranjemund: 14° | 20° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 18° | 28° Mbabane: 18° | 35° Maseru: 16° | 30° Antananarivo: 17° | 28° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 22° | 38° Windhoek: 21° | 33° Cape Town: 16° | 19° Durban: 21° | 27° Johannesburg: 19° | 32° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 19° | 32° Harare: 19° | 30° #REF! #REF!