Weer vir 30 Julie 2021
Weer vir 30 Julie 2021

Weer vir 30 Julie 2021

Dani Booysen
WAARSKUWING: ‘n Hittegolf word aan die kus verwag en in die Namibwoestyn met die moontlikheid van sandstorms.

BINNELAND: Sonnig en matig in die Suide. Elders sonnig tot matig tot warm.

KUS: Sonnig en warm tot baie warm met moontlike stormwinde.

GETYE BY WALVISBAAI: H 07:38 L 13:25 H 20:05

VOORUITSIGTE

GOBABIS 3° 24° Sonnig

KATIMA MULILO 5° 25° Gedeeltelik bewolk

KEETMANSHOOP 7° 23° Sonnig

MARIENTAL 8° 26° Sonnig

OPUWO 8° 26° Sonnig

OSHAKATI 8° 26° Sonnig

RUNDU 6° 25° Sonnig

WALVISBAAI 12° 31° Sonnig

WINDHOEK 5° 22° Sonnig

LUANDA 19° 27° Gedeeltelik bewolk

JOHANNESBURG 7° 19° Sonnig

KAAPSTAD 8° 20° Gedeeltelik bewolk

Kommentaar

Republikein 2025-04-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer