Weer vir Dinsdag 21 Desember
WEERWAAK: Swaar buie kan oor Otjozondjupa en Omaheke voorkom waar kitsvloede moontlik is.
BINNELAND: Sonnig en baie warm in die Noordweste, Weste en suidwestelike helfte, andersins gedeeltelik bewolk en baie warm met 'n paar donderbuie in die sentrale-Noorde en suidooste, maar geïsoleerde tot verspreide donderbuie in die Noordooste en Ooste. Sterk westewinde sal in die Weste, sentrale en suidelike gedeeltes voorkom.
KUS: Gedeeltelik bewolk en koel tot matig.
GETYE BY WALVISBAAI: L: 10:24 H: 16:40 L: 22:39
GOBABIS 15° 30°verspreide donderbuie
KATIMA MULILO 19° 26°verspreide donderbuie
KEETMANSHOOP 20° 36°geïsoleerde donderbuie
MARIENTAL 21° 39°meestal sonnig
OPUWO 20° 36°meestal sonnig
OSHAKATI 20° 35°meestal sonnig
RUNDU 18° 35°gedeeltelik bewolk
WALVISBAAI 13° 23°gedeeltelik bewolk
WINDHOEK 14° 30°verspreide donderbuie
JOHANNESBURG1323verspreide donderbuie
KAAPSTAD1529gedeeltelik bewolk
LUANDA2330gedeeltelik bewolk

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie