Weer vir
WEERWAAK: Meer as 50 mm word in die Kunene-, Erongo-, Khomas- en //Kharasstreke verwag waar kitsvloede kan voorkom. Inwoners word gemaan om die nodige voorsorg te tref.
BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm met geïsoleerde donderbuie, maar verspreide tot wydverspreide donderbuie in die Kunene-, Erongo-, Khomas- en //Kharasstreke.
KUS: Gedeeltelik bewolk en koel tot warm met buie en donderbuie, maar verspreide donderbuie in die Suide.
GETYE BY WALVISBAAI: L:07:45 H: 14:08 L: 22:11
WINDHOEK13°26°
RUNDU20°33°
OSHAKATI20°29°
GOBABIS17°30°
MARIENTAL18°29°
KEETMANSHOOP18°31°
WALVISBAAI14°27°
LUANDA20°31°
JOHANNESBURG14°29°
KAAPSTAD13°25°

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie