Weermag een van wêreld se swakstes

Namibië se weermag beklee tans die 126ste posisie uit 137 lande.
Ellanie Smit
Ellanie Smit – Uit 34 Afrika-lande is Namibië se militêre mag tans 28ste.Dít volgens die 2019-Global Firepower Index (GFP), wat data van 137 lande ontleed wat militêre uitgaw
...

Kommentaar

Republikein 2025-04-09

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer