Weggooibabas se skakel met verbod op aborsie

Volgens statistieke is 18 onwettige aborsies in 2018 by die polisie aangemeld, gevolg deur 29 in 2019, 17 in 2020 en sewe tussen Januarie en Augustus vanjaar.
Jana-Mari Smith
Jana-Mari Smith – Die Namibiese polisie (Nampol) het tussen die eerste agt maande van die jare 2018 tot 2021 altesaam 71 aangemelde onwettige aborsies en 124 gevalle van babas wa
...

Kommentaar

Republikein 2025-04-07

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer