Weghol veldbrand eindelik geblus
Weghol veldbrand eindelik geblus

Weghol veldbrand eindelik geblus

Ronelle Rademeyer
Die reuseveldbrand wat Maandag­oggend naby Witvlei begin en na 14 ander plase in dié omgewing en Steinhausen versprei het, is gister eindelik geblus. Vars spanne brandslaners het wel nog nasorgwerk in die gebied gedoen. 'n Geskatte 32 000 hektaar se weiveld is verwoes, sê me. Renda Grob­belaar. “Net twee mense het ligte brandwonde opgedoen. Ons taak nou is om te bepaal hoeveel vee het gevrek en wat die skade aan weiding, voertuie en infrastruktuur is.” Foto verskaf

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!