Wen met Republikein se bruidspare

Gerine Hoff
Hier is hulle: Republikein se Bruidspaar van die Jaar se 30 semi-finaliste! Nou hang dit van die leserspubliek af wat by wyse van ’n SMS-stemproses gaan bepaal wie die 10 finaliste in vanjaar se kompetisie gaan wees.

Goeie nuus is dat ’n leser wat per SMS stem,’n Whirlpool mikrogolfoond kan wen. Om deel te neem, stuur van vandag tot en met 11 Mei om 17:00 soveel SMS’e (teen N$3 elk) as wat jy wil na 51500 met die woord “Brides” gevolg deur die paartjie waarvoor jy stem, se name en van.

Die 30 semi-finalispaartjies se foto’s verskyn vandag ook op Republikein se Facebook-blad.

Die Bruidspaar van die Jaar word op Saterdag 2 Junie tydens die Namibië Toerisme Ekspo aangekondig.

Kommentaar

Republikein 2024-11-16

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 35° Rundu: 19° | 35° Eenhana: 20° | 36° Oshakati: 23° | 35° Ruacana: 22° | 35° Tsumeb: 22° | 34° Otjiwarongo: 21° | 32° Omaruru: 22° | 36° Windhoek: 20° | 33° Gobabis: 21° | 33° Henties Bay: 16° | 24° Swakopmund: 15° | 17° Walvis Bay: 15° | 23° Rehoboth: 21° | 33° Mariental: 21° | 37° Keetmanshoop: 21° | 38° Aranos: 22° | 37° Lüderitz: 14° | 25° Ariamsvlei: 20° | 39° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 35° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 17° | 29° Maseru: 16° | 31° Antananarivo: 16° | 32° Lilongwe: 21° | 33° Maputo: 21° | 32° Windhoek: 20° | 33° Cape Town: 16° | 25° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 16° | 31° Dar es Salaam: 25° | 31° Lusaka: 20° | 32° Harare: 18° | 28° #REF! #REF!