Wen 'n u2018groenu2019 was vir jou motor
Wen 'n u2018groenu2019 was vir jou motor

Wen 'n ‘groen’ was vir jou motor

Dani Booysen
Besoekers aan vanjaar se Namibië Toerisme Ekspo (NTE) kan as deel van aanbiedinge by die Nedbank-motorskou ‘n omgewingsvriendelike karwas wen. ‘n Beperkte hoeveelheid gratis geskenkbewyse vir so ‘n skoonmaak is beskikbaar vir kliënte en potensiële kliënte van Nedbank Namibia. Die karwassery is langs die parkering vir BBP’s by die Nedbank-hek wat vanuit Bellstraat toegang tot Windhoek se skougronde verleen. Geskenkbewyse kan net by die ekspo benut word en kliënte moet ‘n maklike vraag oor die NTE beantwoord om te wen.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!