wenner van Desert Dash-video
Die wenner van die Nedbank Desert Dash-videokompetisie is mnr. Eugene du Plessis van Windhoek. Hy het N$1 000 in sy sak gesteek vir 'n video van 30 sekondes wat hy by die wegspringpunt in die hoofstad gemaak het. Meer kompetisies sal tydens die Desember-vakansie aangebied word. Inligting kan in jou gunsteling- NMH-koerant of op die publikasies se sosialemediabladsye verkry word. Foto verskaf
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie