Wenners afgewissel in Suide-wedvlugte
Wenners afgewissel in Suide-wedvlugte

Wenners afgewissel in Suide-wedvlugte

Resiesduiwe
Andrew Poolman
Die Windhoek Resiesduifklub het die afgelope naweek ’n wedvlug oor 673 kilometer vanaf Ariamsvlei gehou.
PW Esterhuizen se wenduif in die eerste ope afdeling het ’n gemiddelde spoed van 882 meter per minuut gehandhaaf. Die tweede Ope wedvlug se wenner van Marius van Zyl se gemiddelde snelheid was 967 m/minuut.
Die plekke vanaf Ariamsvlei is soos volg behaal:

OPE 1 AFDELING
PW Riverfoods: 1.
Hennie Maré: 2.
Dieter Lucks: 3, 8.
M&B van Zyl I: 4, 5, 6, 10.
AH Kok: 7.
Jan Balt: 9.

OPE 2 AFDELING
M&B van Zyl II: 1, 7.
Jan Balt: 2.
PW Riverfoods: 3, 6.
Dieter Lucks: 4, 8, 9.
M & B van Zyl I: 5.
Hennie Maré: 10.
• Die Windhoek Resiesduifklub het die vorige naweek ’n wedvlug oor 583 kilometer vanaf Grünau gehou.
Jan Balt se wenduif in die Grünau 2 ope afdeling het ’n gemiddelde spoed van 1114 meter per minuut gehandhaaf. Die Grünau 3 ope afdeling se wenner was Hennie Maré en sy wenduif se gemiddelde snelheid was 1118 m/minuut.

Die plekke vanaf Grünau is soos volg behaal:

GRÜNAU 2 OPE AFDELING­
Jan Balt: 1, 5.
Hennie Maré: 2.
Dieter Lucks: 3, 6, 7, 10.
PW Riverfoods: 4, 8.
AH Kok: 9.

GRÜNAU 3 OPE AFDELING­
Hennie Maré: 1, 2.
Dieter Lucks: 3, 6, 7.
M&B van Zyl I: 4, 5.
Leon Stoop I: 8.
PW Riverfoods: 9.
Grundeling Hokke I: 10.
• Die klub se volgende wedvlug is komende Saterdag vanaf Noordoewer (673 km).
Belangstellendes is welkom om by www.wrdknam.com op die hoogte van die klub se bedrywighede te bly.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!