Wennommers: Lions Advent-kalender
Die Alte Feste Lions-klub gee weer vanjaar sy Advent-kalender uit. Elke kalender het sy eie nommer waarmee kopers van 1 tot 24 Desember pryse kan wen. By elke dag is die naam van 'n borg aangebring en watter pryse gewen kan word. Kontak die borge indien een van die volgende nommers op jou kalender is:
Saterdag 14 Desember: A 2306, B 395, C 334, C 1070, C 641, D 2385
Sondag 15 Desember: A 522, B 672, C 2217, D 1647
Maandag 16 Desember: A 1720, B 514, C 1834, D 77
Republikein sal tot 24 Desember die wennommers publiseer.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie